| |
|
|
| |
|
|
| |
|
 |
|
» 4Him 
Afrikaanse christelike werf met gebedsversoeke en godsdienstige artikels.
http://www.4him.co.za
|
 |
|
» AnTWoord 
Apologetiekdiens met antwoorde op vrae soos wetenskaplike kwessies, algemene kwelvrae en godsdienstige sake.
http://www.antwoord.org.za
|
 |
|
» Blye Versekering 
Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n Bybel-stukkie.
http://www.go.to.co.za/lenten
|
 |
|
» Calvinistiese poslys 
Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
http://groups.yahoo.com/group/calvyn/
|
 |
|
» Church Zone 
M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
http://churchzone.mweb.co.za
|
 |
|
» Die Gelofte 
Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
http://www.grobler.co.za/gelofte.htm
|
 |
|
» Dominee.co.za 
Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake, wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.
http://www.dominee.co.za
|
 |
|
» Door of Hope 
Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
http://www.doorofhope.org.za/news/feb2001e.htm
|
 |
|
» Draaipunt 
[Flash nodig] Afrikaanse christene in Londen, VK wat die Free Church of Scotland daar bywoon. Inligting oor sendingaksies en jeuggroepe.
http://www.draaipunt.com
|
 |
|
» Eer Aan God Alleen 
Christelike blad met e-boeke, blad vir lesers en skrywers, en iets oor hul werk in Alaska.
http://www.eeraangodalleen.com
|
 |
|
» Elkana 
Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
http://www.elkana.org.za
|
 |
|
» Esra Instituut 
Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika. Inligting oor nuusbrief.
http://esra-instituut.tripod.com
|
 |
|
» Geanker in Christus 
Allerlei inligting vir christene oor die Bybel, geloofskrisisse en pastorale hulp.
http://www.ankura.net
|
 |
|
» God-forum 
Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
http://www.god-forum.co.za/index-afr.htm
|
 |
|
» Groepkursus oor 1 Johannes 
Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
http://www.cmn.co.za/html/bybelstudie.htm
|
 |
|
» Jakob Lorber 
Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
http://www.zyworld.com/lorber
|
 |
|
» Jesus wie? 
Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en 'n boekie oor die Heilige Gees.
http://www.greatcom.org/afrikaans/default.htm
|
 |
|
» Kwasizabantu 
'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
http://www.kwasizabantu.com/afrikaans/afrikaans.htm
|
 |
|
» Melaatse-sending 
Kontakbesonderhede en ander inligting.
http://www.melaatsesending.co.za
|
 |
|
» Nuwe Wêreld Sending Dunamis Universiteit 
Kollege wat diplomas en grade in teologie, besigheids- en gemeenskapsontwikkeling bied. Tweetalige werf met foto's en algemene inligting.
http://www.universiteit.zoomshare.com/
|
 |
|
» Op die Snykant 
Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.
http://snykant.jislaaik.com
|
 |
|
» Openbaring van Johannes 
Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
http://home.intekom.com/cschmidt/
|
 |
|
» SA Christen 
Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
http://www.sachristian.co.za
|
 |
|
» Sermoen 
Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
http://www.angelfire.com/biz/uzulu/pargief.htm
|
 |
|
» Theophil-artikels 
Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
http://www.enigstetroos.org/theophil.htm
|
 |
|
» Truth Exposed 
Algemene inligting en gespreksforum oor apologetiek, teologie, toewyding, skepping teenoor evolusie, en eindtye. Tweetalige webwerf.
http://www.truthexposed.co.za
|
 |
|
» Visnet 
Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
http://home.intekom.com/visnet/visnet/tuisblad.htm
|
 |
|
» Voice of Prophesy Bybelskool 
Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en kontakbesonderhede.
http://www.vop.org.za
|
|
| |
|
This category needs an editor Last Updated: 2008-05-27 21:11:18
|
|